Die Electronic Bible Fellowship in Afrikaans

Hartlik Welkom by E-Bible Fellowship! Die era van kerkgebondenheid is verby, maar die gemeente leef voort.

Het God vir Jou Gesterf? – (2008/10/23) Vra hier gratis kopieë aan indien u graag hierdie traktaatjie met ander wil deel.

Die Dag Van Oordeel 21 Mei, 2011; Einde Van Die Węreld 21 Oktober, 2011 – (2009/8/10) Die doel van hierdie traktaatjie is om die groot erns wat daar nou in die węreld vir iedereen is om met God versoen te word, onder jou aandag te bring.

Die Bybel Openbaar ONS KAN WEET 21 Mei, 2011 Is Oordeelsdag! – Die doel van hierdie pamflet is om uit die Bybel te wys dat omdat ons nou die laaste dae van die geskiedenis van die aarde bereik het, dit God se plan is (en nog altyd was) om die inligting van die Bybel aangaande die einde van die węreld, insluitende die presiese tyd, te openbaar.

Hoe om die Bybel te Verstaan – Genadiglik wys God ons hoe ons die Skrif moet interpreteer sodat ons kan verstaan wat Hy vir ons wil sę.

Besoek asseblief ons Engelse tuisblad vir meer inligting.

Luister lewendig via die “Internet Broadcasts”–afdeling op ons webwerf, of volg die gratis Paltalk instruksies. Laat vir ons 'n boodskap, navraag of kommentaar by:

www.ebiblefellowship/contactus.

of skryf vir ons by:

Ebible Fellowship, P.O.Box 1393 Sharon Hill, PA 19079 USA

Psalm 119:97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.